Magnifying Glass
Search Loader

Author: Dina Botha

Support

93 Ebooks by Dina Botha

Dina Botha: Ridder in ’n limousine
Kristen Durandt, Hollywood-aktrise, wil ’n loopbaan as argitek in Suid-Afrika begin. Die aantreklike chauffeur wat haar help, Charlie Vermaak, en die ontwykende Philip Altman, by wie sy werk soek, is …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Ridder in ’n limousine
Kristen Durandt, Hollywood-aktrise, wil ’n loopbaan as argitek in Suid-Afrika begin. Die aantreklike chauffeur wat haar help, Charlie Vermaak, en die ontwykende Philip Altman, by wie sy werk soek, is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Andrea se troudag
Ná byna tien jaar is Andrea terug in die land. ’n Bekende Hollywoodaktrise. Thomas Coetzee se verraad toe haar pa haar oor hom landuit gestuur het, het sy nie vergeet nie. En hy het nog dieselfde …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Adam op bestelling
Jaycee raak paniekerig toe sy besef dertig is om die draai – en sy is alleen. Hoe kan sy Adam First se aandag trek sonder dat hy agterkom sy is ’n klein bietjie …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.53
Dina Botha: In ruil vir ’n hart
Zanne weet sy’s ’n ou valetjie en pas glad nie in Zac Meyer se prentjie nie. Totdat die noodlot ingryp en haar lewe omkeer. Sy weet skaars waar sy is, en glad nie waar Zac staan …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.53
Dina Botha: Onweerstaanbare kok
Armand Retief is ’n statusbewuste snob. ’n Pyn. Hy beveel Reza rond, glo sy’s ’n kok. Hoe gaan sy hom sê sy’s een van hulle, sy weet van kook en koekbak niks, hy’s eintlik haar …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.41
Dina Botha: Sy rooikopbaas
Voor Sandra haar oë uitvee, sit sy met ”n manlike “sekretaresse” ”“ Ryk Willemse. Maar haar firma word skielik bedreig, Oumsie soek verbete vir haar man, en sy begin wonder: Is sy ”n verstokte …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.41
Dina Botha: Liefste Willemientjie
Wilmien het lankal vergeet om aan haarself te dink. Ná haar ouers se dood moet sý sorg, voog van haar vyf broers en suster wees, boer – al maak Rhys du Randt weer die vrou in haar …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Liefdeskrale
Platsak moet rykmansdogter Esté oorleef, haarself bewys. Sonder haar ontwerpersklere, -skoene, sportmotor. Schalk Brink word haar baas, ’n man wat vroue vir brekfis opeet. En Esté moet net keer. Sy …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Vir ewig en altyd
Xia verfoei ryk mense. Veral ryk pierewaaiers soos Duart Emmerich. Sy moet tyd saam met hom op sy luuksejag deurbring. As platsakjoernalis is dié eks-rekenaar-nerd cum entrepreneur haar volgende …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.41
Dina Botha: ’n Man op sig
Binne drie maande moet Magriet ’n man kry wat met haar sal trou – en ná drie maande sal skei – om haar erflating te verseker. Tien dae voor die troue is alles gereël, net nie die man …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Duiwel in ’n snyerspak
Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal – met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hý lê die reëls …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.50
Dina Botha: Mooiste man
Hy’s ’n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Nou is daar weer so ’n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.53
Dina Botha: Die Nuwe Vennoot
Milan verseg om haar aandeel in die maatskappy te verkoop aan Evan, wat sy glad nie ken nie. Sy verdink hom buitendien van knoeiery. Maar sy vind die arrogante vent onweerstaanbaar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Die Regte Kandidaat
Roelien, rykmanskind, laat die man wat haar pa vir haar uitgesoek het voor die kansel in die steek. Gestrand tussen iewers en nêrens, kom ’n busbestuurder tot haar redding. Nie haar soort man nie. Of …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Griekse vuur
Athena is hoof van ’n eksklusiewe meisieskool. En die omgekrapte man wat haar op ’n stormagtige aand in haar kantoor besoek om oor sy dogter te praat, lyk sowaar soos ’n Griekse …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Resep vir liefde
Chantal skryf stomende liefdesverhale onder die skuilnaam Chaney Talbers. Chris Rheeder ontwikkel ’n dringende begeerte om die skrywer te ontmoet en Chantal moet bontstaan om haar geheim te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Dina Botha: Duiwel in ’n snyerspak
Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal – met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hý lê die reëls …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: ’n Man op sig
Binne drie maande moet Magriet ’n man kry wat met haar sal trou – en ná drie maande sal skei – om haar erflating te verseker. Tien dae voor die troue is alles gereël, net nie die man …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Mooiste man
Hy’s ’n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Nou is daar weer so ’n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Dina Botha: Adam op bestelling
Jaycee raak paniekerig toe sy besef dertig is om die draai – en sy is alleen. Hoe kan sy Adam First se aandag trek sonder dat hy agterkom sy is ’n klein bietjie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Dina Botha: Bly myne
Drie jaar ná Jackie se egskeiding is sy terug. Nie om hul huwelik te hervat nie maar om Alec te wys dis ’n ander Jackie dié. Maar hoe gemaak met die aantrekkingskrag tussen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Vrypostige Aussie
Sanré is ’n terreinbestuurder by ’n bouaanleg. Hierdie geboueienaar, hierdie arrogante Australiër met sy blou oë, moenie dink hy kan haar iets van haar werk kom leer nie. Of van liefde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Dina Botha: Net een soen
’n Jaar ná Liselle se egskeiding bevind sy haar weer saam met haar eksman onder een dak. Tydelik, natuurlik. En een soen sal genoeg wees om haar van haar vaste voornemens te laat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Dina Botha: Haar eie miljoenêr
Dianette heg groot waarde aan haar onafhanklikheid, al klop haar boeke nooit nie. Linde, haar nuwe miljoenêr-stiefbroer, vind gou uit geld het nie soveel mag wanneer dit kom by die liefde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Boks vol soentjies
Celeste moet alleen reëlings tref vir haar huwelik wat op hande is terwyl haar verloofde ’n paar maande oorsee is. Gelukkig help die aantreklike man met die bloemistewinkel met meer as net die blomme …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Dina Botha: Tameletjieliefde
Michelle dink dit sal pret wees om vir hierdie aantreklike, ryk man in te staan as sy meisie. Terselfdertyd kan sy hom ’n les leer oor integriteit. Maar dié speletjie en die les boemerang …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Miljoenêr van harte
Robyn het nie veel erg aan die vyfsterhotel waarin sy onverwags moet tuisgaan nie, ook nie aan die kompetisie onder vroulike hotelgaste om die hoteleienaar se hart te wen nie. Al is hy hoe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Miljoenêr in ’n teekoppie
Selfs ’n model soos Abigail het probleme om ’n man te vind, want sy soek die regte man. En hy moenie aantreklik wees nie, want só ene is almal se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Diagnose: verlief
Die drie Jordaan-broers in Maribelle se lewe is byna prinse. En al kom sy as mediese dokter terug na haar tuisdorp, het sy aan die verkeerde kant van die spoor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Onpeilbare vreemdeling
Zoë Landman se verfkontrak bring haar in aanraking met Alan Alexander, wat oral opduik waar sy is. Zoë voel hul wêrelde verskil te veel, maar Alan laat hom nie daardeur onderkry …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Dina Botha: Kans van ’n leeftyd
Milla is mooi en amper op pad rak toe. Sy is ’n sakevrou en het geen begeerte na kinders nie. Sy kan nie wag vir die dag wat sy haar oupa se sakeryk oorneem nie. Tot Roland uit die niet verskyn en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Onvermydelike oorgawe
Monja hoef net foto’s van ’n skatryk, bekende man te neem tydens sy vakansie saam met sy kinders. Dit word vir haar ’n probleem dat sy sjarme en liefdevolheid haar hart begin …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.38
Dina Botha: Tien-uit-tien-man
Karlin moet as instruktrise ’n superfikse boer voorberei vir ’n kompetisie. Hy beweer egter hy het nie vir die kompetisie ingeskryf nie en sy begin boonop onprofessionele gedagtes oor hom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Uitgemaakte saak
’n Vreemde man bied finansiële hulp aan vir Christien se maatskappy wat in finansiële verknorsing beland het. Sy voorwaarde is egter dat sy met hom trou as sy nie binne drie maande die bedrag kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Man met integriteit
Samantha, ’n joernalis, word onder valse voorwendsels die onweerstaanbare modeontwerper Streiger se assistent. Haar redakteur se opdrag was dat sy besonderhede oor hom moet uitvis vir ’n artikel. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Haar stoute skoene
Vicky is getroud, moet sy hoor, met ’n man waarvan sy nog nooit gehoor het nie. En toe sy uiteindelik haar vryheid terugkry, is dit die laaste ding wat sy wil …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Meer as ’n speletjie
Zialee bevind haar as ’t ware onder een dak met die man uit haar verlede en die een wat sy nou liefkry. Sy moet teen wil en dank meedoen aan die speletjie. En dit maak …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Impulsiewe besluit
Angilika besef haar lewe beweeg in ’n doodloopstraat af. Sy is alleenlopend, en sy het geen vooruitsigte in haar werk nie. Tot die dag wat sy in ’n boemelaar vasloop …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Ontwykende alleenloper
Vir meer as ”n jaar sukkel Donnalie Strauss om ”n onderhoud met Ruben du Toit, ’n aantreklike maar ontwykende miljoenêr, te bewerkstellig. Toe haar kans aanbreek, is dit glad nie wat sy verwag het …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Gesteelde soene
Danielle raak sonder dat sy dit beplan het verlief op die man wat binnekort aan haar suster verloof raak. En hy op Danielle. Dit is nie die soort situasie wat vanself oplos nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Dina Botha: Nommerpasman
Ná tien jaar herontdek Liz Erlank haar vroulikheid, middeljarig, geskei, en ma van ’n negentienjarige dogter. Jong Tom Bruwer is mal oor haar, maar haar eksman en sy bloedjong verloofde kom befoeter …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.38
Dina Botha: Nommerpasmeisie
Tom Bruwer help om Elaina se ou motortjie te restoureer. Daar is net een probleem: Met sy blou oorpak, sy donker krulhare en sy insleepwa sal hy nooit vir haar ryk ouers aanvaarbaar wees …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.37
Dina Botha: Middernagminnaar
Mikayla Schutte verstaan nie hoe enige vrou alles in haar lewe kan opgee ter wille van ’n man nie. Tot sy Alain Khalifa in Aboe Dhabi ontmoet, en hy al haar vooropgestelde idees laat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Pajamadril vir Kael
Jenna het lankal berus dat sy haar ongebore seun alleen sal moet grootmaak. Nou het haar oorlede man se broer, Kael Roothman, opgedaag en hy wil surrogaatman en -pa speel. Sy het nie eers van sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Dina Botha: Doring in haar vlees
Annika Eksteen en Connor Volschenk ding mee om dieselfde huurkontrak. Die eienaar van die perseel kan nie besluit aan wie hy dit moet toeken nie en nooi albei om die Paasnaweek by sy seehuis deur te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Dina Botha: Vastrapplek in haar hart
Niki se vreedsame bestaan op haar stiefpa se plaas word omvergegooi toe sy seun onverwags opdaag. En die uitgestrekte Karoovlaktes word vir haar te klein toe sy besef sy mag hom nie liefhê nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Dina Botha: Onbeplande soen
Hoe gemaak as die ou aan wie jy verloof is nie wil aanvaar dis verby tussen julle nie en jou hart vinniger klop vir die oulike dokter op die dorp? Dis die dilemma waarmee Amoré Brink …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Ryk en roekeloos
Bianka stem in om Liam se metgesel te wees by funksies nadat hy haar finansieël ondersteun het. Een afspraak raak egter twee en sy raak al hoe meer bewus van die man ágter die ryk en roekelose …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Die Stadsjapie se moses
Heléne vlug na haar grootouers se plaas waar sy hoop om nooit weer haar oë op ’n man te sit nie. Met die intrapslag loop sy haar egter in die aantreklike David Erlank vas en die vonke …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Dina Botha: Die Rooikop se lot
Karlien trek die kortste lootjie van die verpleegsters by die kliniek. Nou moet sý die befoeterde man met die gebreekte been in kamer sestien versorg. En hy is moeilik! Maar ook so aantreklik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Een laaste somer
Carmin het haar kans om Alexus se hart te verower, verbeur. Nietemin moet sy die spoke van haar verlede in die gesig staar. Alexus het nou ’n meisie, maar hoekom tree hy so jaloers en beskermend …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Dina Botha: Droom saam met my
Weens haar oupa se konkelary gaan Sanrie bestuurslesse by die aantreklike Boshoff Nel kry. Maar hy is haar werkgewer en sy is smoorverlief op hom! En nog erger: hy gaan uit met die beeldskone Monika …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Vind mekaar
Op Vindmekaar wil Lizette ’n nuwe lewe vir haar en haar seuns skep. Maar durf sy vlerke aan haar gevoelens vir die dorpspredikant gee. En hoe gemaak met die vroue van die dorp wat dié nimlike …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Liefde op ’n skinkbord
Zoë en haar sus Suzelle is op soek na “die Een”. Hulle maak ’n lysie van dié perfekte man, maar Zoë kom gou agter dat sy heeltyd wens dat Helgaard al die regmerkies op die lysie sal …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Ou liefde roes nie
Tien jaar gelede het Marco haar verraai. Nou staan hy lewensgroot en aantrekliker as ooit van te vore voor Milea. Maar sy kan nie met sy Casandra kompeteer nie – sy het ’n baba oor wie Marco gek …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Alles is perfek
Die weduwee en sterrekundige, doktor Emma Holbrook, se toekomsplanne sluit nie ’n babadogtertjie in nie. Sy wil vir NASA werk en gaan haar kind laat aanneem. Maar die aantreklike dokter Simon k …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Ontwakende passie
Kan die beeldskone en hardkoppige Celestine de Péronne haar drome om Lavoisier eendag te besit opgee en haar hart volg? Die warmbloedige Franse stalmeester hou dit tog reeds in die palm van sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.60
Dina Botha: Robyn se ongetemde man
Robyn het alles wat ’n meisie kan begeer. As sy net verlief was op die man waarmee almal verwag sy gaan trou. Eers toe Connor in haar lewe verskyn, weet sy wat sy misgeloop …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.60
Dina Botha: Bêre my soen
Jaybee en Maxwell moet met mekaar trou want die eenwording van hul twee familiename sal ’n ongeëwenaarde sakeryk skep. Ai, maar sy is verlief op ’n ander man, Will, wat sy pas ontmoet het … hoe gaan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Dina Botha: Alles begin met ’n soen
Martiné hou van bont en vrolike uitrustings terwyl Stefan vervelige grys pakke dra. Hy sê sy is ’n hippie en sy meen weer hy is vervelig en verstok. Maar wanneer hy haar soen … is verveling glad nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Dina Botha: Onvergeetlike oomblikke
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Dina Botha se vorige Romanzas, Sy rooikopbaas, Liefste Willemientjie en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.39
Dina Botha: ’n Storieboekromanse
Juliette sien daarna uit om ’n onderhoud met die bekende liefdesverhaalskrywer Alice Beechman te voer, maar dan besef sy Alice Beechman is eintlik die skuilnaam van ’n man. ’n Baie aantreklike man …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Dina Botha: Elke dag, vir altyd
Die aktrise, Lea, het drie punte op haar doenlysie: rus, vrede en ’n Afrika-sonbrand. Maar sy het ook ’n metgesel nodig vir haar grootouers se sestigste huweliksherdenking, dus klop sy by Human …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Dina Botha: Soet beloftes
Voordat Lezanne Foster haar oë kan uitvee bevind sy haarself op die plattelandse dorpie Vergesig as au pair vir Benjamin Streiger se drie voogkinders. Gou word sy lief vir die kinders maar dis nie so …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.20
Dina Botha: Soen ’n vreemdeling
Wat as ʼn wildvreemdeling die man van haar drome is? Gabrielle de Klerk gebruik die Kiss a Stranger-app om die laaste item op haar wenslysie vir haar matriekvakansie in Parys te verwesenlik. Die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Dina Botha: Ontwakende passie
Rooikop Celestine de Péronne kan wyn maak en perde teel, maar weet bitter min van mans. Sy wil Fransman Argonne de Lattre se hart wen, maar hy verkies vroue wat alles is en doen wat sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.60
Dina Botha: Stem in die wind
Die Klébers is gewone mense wat ’n rustige lewe lei. Alexandra is die een wat sorg vir opwinding in die gesin. Op die oog af is sy en die markies uiters beskaaf met mekaar, maar sodra hulle alleen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.47
Dina Botha: Suikersoetsonde
Zelda Fourie betrap haar man saam met sy minnares in hul slaapkamer, en haar hele lewe stort in duie. Met die hulp van haar prokureur begin sy weer haar lewe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.60
Dina Botha: Ontembare Bruid
Vurige Jacqueline de Péronne se drome glip deur haar vingers. Sy voel soos ’n pion. asof haar huwelik met afstootlike Miguel Cortés nie genoeg is nie, leer Christoban Hernándes haar van passie en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.59
Dina Botha: Angelique en die boekanier
Met haar vlamrooi hare en onverskrokke gees maak Angelique van Olgen opslae aan die Kaapse hof. Sy’s onstuitbaar. Maar dis graaf Dante Péronne wat haar lewe omkeer en haar in ’n web van wraak en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.19
Dina Botha & Theltom Masimila: Liefde met die eerste oogopslag & Net tot na die einde
Anele aanvaar Devan Steward se onweerstaanbare aanbod om sy private boekversameling uit te sorteer. Onder sy dak leer ken sy die man agter die ongeduldige kliënt en sy verloor haar hart op die ware …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Halsoorkop Verlief
Toe die klok 12:00 slaan om die nuwe jaar in te lei besluit Annemi Morkel dat sy net een nuwejaarsvoorneme gaan hê. Dis om halsoorkop verlief te raak. Haar huismaat – Leana – trou oor drie weke en sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Dina Botha: Jy is onvervangbaar
Magriet se nuwe vriende met ou geld hoef nie te weet sy is nie regtig ’n platsak kelnerin sonder ambisie nie. Dis net dat haar leuentjies en gevoelens vir die aantreklike man haar begin …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.19
Dina Botha: Liefde van Haar Lewe
Esti de Beer se nuwe buurman is steeds onmoontlik aantreklik, maar Omar is nie meer die verliefde tienerseun wat in die vervalle huis langs hare woon nie. Hy is nou ’n kosmopolitaanse prokureur wat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Dina Botha: Uiteindelik verlief
Liefde laat nie op hom wag nie …Danika Lombaard hoort in die stad, maar sy gaan dié Kersfees op haar ouers seplaas moet wees vir ’n familiefees. Danika is mooi, suksesvol en baie, baieonafhanklik. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Dina Botha: Vergeet van reëls
Om aan te beweeg gaan sy eers die verlede moet oopkrap.Antiekhandelaar Amelie Voster beplan om oor ses weke te trou, maar daar is net een onvoorsiene hindernis: Sy is weens een of ander misverstand …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Dina Botha: Liewer as Myself
Sy is nie te koop nie, al is dit vir ’n halfmiljoen rand!Stefanie de Villiers kry ’n onverwagse aanbod van haar kliënt, Madeleine Ebersöhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn trou. In ruil kry …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.35
Dina Botha: Soos in Stories
Wie weet in watter gewaad storieboekliefde sy verskyning gaan maak? Om bibliotekaresse te wees op ’n dorpie soos Trompieshoogte is vir Marijke die maklikste manier om te verseker dat haar lewe teen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Dina Botha: Soen My, Asseblief
Met haar leeruitrusting en motorfiets is Anika nie wat Rynard as ’n “dokter” sou bestempel nie. Hy het onlangs die Krynauw Kliniek-administrateurspos by sy broer oorgeneem en was nie dié nuwe dokter …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.49
Dina Botha: Romanza Nostalgie: Dina Botha
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf Duiwel in ’n snyerspak Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.67
Dina Botha: Eerste liefde
In ruil vir ’n hart Zac Meyer is veeleisend; stiptelikheid en intelligensie is sy groot vereiste. En ’n beeldskone vrou aan sy arm. Én, natuurlik, Nelliesbaai. In dié prentjie pas Zanne nie. Sy’s …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.74
Dina Botha: Die Kersfeeslysie
Dis baie moeilik om ʼn superma te wees Dis baie moeilik om ʼn superma te wees as jy enkellopend is. Elani Davisis ook nie die uitsondering nie. Berge skottelgoed, wavragte wasgoed en’n baba is besig om …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Meer as net ’n nag
Sy’s nie die tipe om te wag nie … Ná Sureya haar loopbaan as plusgrootte model prysgegee het om haar eie reisagentskap te begin, wys sy vir haar verloofde ook sommer die deur. Die man se oog gly te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Net vir ’n seisoen of twee
Marcelle ontmoet vir Sebastian by ʼn partytjie. Nog nooit het sy so ʼn vreemde, aantreklike en onbeskryfbare arrogante mansmens ontmoet nie. Voordat Sebastian nog haar naam weet, maak hy alreeds ʼn …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Dina Botha: Dit lê die wêreld vol
Sosiale vlinder en beïnvloeder, Demi-Leigh Henkel, is gewoond om aandag te trek. Toe ’n uiters aantreklike vreemdeling op ’n vlug nie eens in haar rigting kyk nie, vererg sy haar vir hom. Sy neem ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Dis effens gekompliseerd
Wat doen ’n meisie wanneer sy haar verlowing verbreek en op dieselfde dag haar in ’n uiters aantreklike skrywer vasloop? Een wat haar uit die staanspoor van haar eks verloofde laat vergeet. Dis die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.35
Dina Botha: My alles vir jou
Mirre het een droom: Om as sanger in die Silver Sun Arena op te tree. Dis te sê as die befoeterde en arrogante eienaar van die arena, Eric Saunders, haar net ’n kans sal gee. Na ‘n geslaagde oudisie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dina Botha: Hand aan hand
Beeldskone Elzibi Nel, eks eerste prinses in ’n Mejuffrou Suid-Afrika kompetisie, het absoluut geen gemis in haar lewe nie. Sy is heeltemal gelukkig met haar vriende en haar gimnasium wat sy van haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.15
Dina Botha: n Skandalige aanbod
‘Cassie Kent en haar suster, Mary, bevind hulle onder moeilike omstandighede in ’n vreemde land. Sonder ’n heenkome, geld of familie om hulle in die vreemde te beskerm, moet hulle noodgedwonge as …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.98
Dina Botha: n Warrelwind
Geskeide Lillian Henderson se beste vriendin, Elzibi Cronjé, beplan ’n familiefees en vra of haar drie ongetroude broers tydens die Kerstyd by Lillian kan tuisgaan. Tot haar argwaan daag Louis, die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.83
Dina Botha: Onvergeetlike liefde
Mariette en Hannes was mekaar se skoolliefdes. Kort ná matriek is hul kys egter uit toe sy vir hom ’n kort afsêboodskap sonder engie verduideliking stuur.Twaalf jaar later kruis hul paaie weer. Nou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.27
Dina Botha & Cynthia Roberts: SuperRomanza: Bundel 1
Die lekkerlees omnibus bederf lesers met drie heerlike Super Romanza-liefdesverhale: In Jy is onvervangbaar skryf Dina Botha oor Magriet se stryd tussen die liefde en haar afkeer in snobistiese …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.36