Magnifying Glass
Search Loader

Dina Botha 
Uiteindelik verlief 

Support
Adobe DRM
Cover of Dina Botha: Uiteindelik verlief (ePUB)
Liefde laat nie op hom wag nie …Danika Lombaard hoort in die stad, maar sy gaan dié Kersfees op haar ouers seplaas moet wees vir ’n familiefees. Danika is mooi, suksesvol en baie, baieonafhanklik. Sy wil nie ’n man hê nie en klaar. Maar sy is ook die oudste van vierdogters en haar ma speel al vir jare paartjieknoper.Op die plaas loop sy vir Bismarck Lombaard raak, oftewel Meneer Ongeskik.Die sexy boer met dieselfde van en haar ouers se buurman. Die een sonderfamilie. Die een wat haar lelik genoem het. En die een wat haar hart aan die klopkry.Vir hierdie man moet sy ligloop. Hy dra haar tasse, hy skink vir haar wyn en syhande rus gereeld op haar lyf. Dis asof haar ma se droom van ’n kêrel vir Danikawaar geword het. Sonder haar medewete.
€4.50
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 208 ● ISBN 9780639607405 ● Publisher LAPA Publishers ● Published 2021 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 7891766 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

4,401,803 Ebooks in this category