Lupa
Cargador

Duncan Butchart 
Natuurlewe van Suid-Afrika »n Fotografiese Gids 

Soporte
Adobe DRM
Portada de Duncan Butchart: Natuurlewe van Suid-Afrika ''n Fotografiese Gids (ePUB)
Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar ’n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. ’n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere. Dié gerieflike aanbieding van Suid-Afrika se opvallendste diere en bome in een boekdeel sal by sowel toeriste as plaaslike natuurliefhebbers byval vind.
€8.13
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 168 ● ISBN 9781775840435 ● Editorial Penguin Random House South Africa ● Publicado 2013 ● Descargable 6 veces ● Divisa EUR ● ID 2654838 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

4.381.938 Ebooks en esta categoría