Loupe
Search Loader

Duncan Butchart 
Natuurlewe van Suid-Afrika  »n Fotografiese Gids 

Support
Adobe DRM
Couverture du Duncan Butchart: Natuurlewe van Suid-Afrika ''n Fotografiese Gids (ePUB)
Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar ’n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. ’n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere. Dié gerieflike aanbieding van Suid-Afrika se opvallendste diere en bome in een boekdeel sal by sowel toeriste as plaaslike natuurliefhebbers byval vind.
€8.13
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 168 ● ISBN 9781775840435 ● Maison d’édition Penguin Random House South Africa ● Publié 2013 ● Téléchargeable 6 fois ● Devise EUR ● ID 2654838 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

4 381 938 Ebooks dans cette catégorie