Szkło powiększające
Search Loader

Duncan Butchart 
Natuurlewe van Suid-Afrika ”n Fotografiese Gids 

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Duncan Butchart: Natuurlewe van Suid-Afrika ''n Fotografiese Gids (ePUB)
Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar ’n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. ’n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere. Dié gerieflike aanbieding van Suid-Afrika se opvallendste diere en bome in een boekdeel sal by sowel toeriste as plaaslike natuurliefhebbers byval vind.
€8.13
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 168 ● ISBN 9781775840435 ● Wydawca Penguin Random House South Africa ● Opublikowany 2013 ● Do pobrania 6 czasy ● Waluta EUR ● ID 2654838 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

4 381 938 Ebooki w tej kategorii