Magnifying Glass
Search Loader

Author: Jaun Truter

Support
Jaun dien vyf jaar en twee maande van “n 10 jaar vonnis vir aanranding, poging tot moord, en besit van “n gesteelde voertuig uit. Hy verloor sy een oog in “n laatnag-aanval met messe en gebreekte bierbottels. Hy is tans die hoof van die Alpha-beweging in Suid-Afrika se gevangenesbediening asook die program wat na oudgevangenes omsien. Hy is van Brackenfell, Kaapstad en studeer tans deeltyds teologie. Hy het veral “n passie om stukkende mense tot emosionele en geestelike volwassenheid te begelei.




1 Ebooks by Jaun Truter

Jaun Truter: Van Pollsmoor tot prediker
Jaun Truter was ‘n gangster in die ergste graad. Noem dit maar: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia in Kaapstad. God gryp in op sy lewe op ‘n baie tasbare en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99