Magnifying Glass
Search Loader

Author: Kristel Loots

Support
Kristel Loots het heerlike sorgvrye stofstraat-kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Dis hier waar haar verwondering met die mensdom begin het en sy het toe stories daaroor begin skryf. Sy skryf reeds jare lank tydskrifverhale en het verskeie romanses en romans, insluitend die baie gewilde chick-lit-titels ’n Hap van die appel, Troukoek maak nie vet nie en ’n Lipstiek-lewe, op haar kerfstok. Sy woon in die Kaap.




33 Ebooks by Kristel Loots

Kristel Loots: Voorskrif vir die hart
Dokter Zoely du Toit kan nie wág om op die platteland te gaan locum nie; sy wil gaan wegkruip totdat die stof rondom haar gaan lê het. Ná die Foucom-skandaal is haar gesig maar net té bekend in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Kristel Loots: Dokter van harte
Jenna Joubert wíl nie deur dokter Luca de Wet, befaamde kardioloog van die Kaap, ondersoek of behandel word nie. Sy kan hom die moeite spaar. “My hart, ” sou sy vir hom kon sê as hy haar sou vra, “is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Kristel Loots: ”n Lipstiek-lewe
Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy: van nou af wil sy ’n lipstiek-lewe hê, ’n roekelose skelrooi lipstiek-lewe. Want een-en-dertig is die eerste tree ondertoe. Van hier af is dit al …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.73
Kristel Loots: Troukoek maak nie vet nie
Dixie speel wedding planner, maar eintlik dink sy die huwelik is ’n siek grap. Mans is flippen useless. Selfs haar pa blowdry sy hare en verbeel hom hy speel in The Bold and the Beautiful. Dixie het …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Kristel Loots: Kristel Loots Omnibus 1
Dokter van harte se Jenna Joubert wil nie deur dokter Luca de Wet ondersoek word nie. Sy weet wat skort: haar hart is bloot gebreek. En sy weet hoe graag hartchirurge teater toe draf, of dit nou die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Kristel Loots: Engel van my hart
In Engel van my hart moet brildraende Breggie Bruwer vir die beroemde oftalmoloog dokter Graham Condor gaan werk, in Londen. In sý oë veral wil sy mooi wees, maar ai, sy weet hoe onsinnig haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Malene Breytenbach & Kristel Loots: Hartklop Omnibus 1
In Hoe kwesbaar die hart vertrou dokter Brenda Wiechers nie aantreklike mans nie. Daarom onderdruk sy die gevoelens wat die dodelik aantreklike dokter Charl Naudé in haar wakker maak. Hy is boonop …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Kristel Loots: ’n Ander vrou se rok
Zia is nie ’n natuurlike blondine nie, maar sy doen haar bes om funky te wees. Sy dra way-out tweedehandse ontwerpersklere wat sy by liefdadigheidswinkels koop. Dis net dat ’n ander vrou se rok nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Kristel Loots: Dokter van drome
In Dokter van drome moet Anastasia de Wit desnoods vir die plastiese chirurg dokter Juan Harmse werk. Wat haar betref, is hy bloot ʼn aantreklike geldwolf wat vroue se ydelheid uitbuit en al die pad …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Kristel Loots: Vet feetjies vlieg nie
As Lucy Lombaard in Rubens se tyd geleef het, was sy met haar ronde lyf ’n gesogte skoonheid. Maar nou leef sy in ’n eeu waar vrouelywe soos kodestrepies lyk. Om dan nog vir Jan Taks by Bellville se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Kristel Loots: ’n Soort van bevryde vrou
Zoe is ‘n bevryde vrou. Wel . . . soort van. Haar ma en Swietie-pie, ‘n brak sonder ‘n pedigree, kritiseer haar graag – verál Zoe se losloop-leefstyl. Zak, die wannabe danser, kan dalk die antwoord …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Kristel Loots: Kanniedood-liefde
Op Kurt se gasteplaas vir ou hippies wil Jackie nie wees nie. Sy moet ’n artikel oor hulle skryf … toe stap Kurt reg in haar hart in. En sy wéét van die albatros om sy …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.53
Kristel Loots: Kammaliefde
Sy hoort nie by Krisjan van der Merwe met sy soentjies en drukkies nie, sy lag en terg nie. Dis net kamma-kamma, weet Nanzi. Net tot hy genoeg gehad het. Soos alle mans. Sy kén die …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Kristel Loots: ’n Perfekte paartjie
Philip Marais is ’n man wat op sy rekenaar kan werk, sy das kan knoop én bevele aan sy ondergeskiktes kan gee met die draai van sy oë … Maar geld kom eerste in sy lewe en die vrou wat hom wil hê, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.38
Kristel Loots: Die Losbol se moses
Kyla vlug van haar skandes Kanada toe. In die toegesneeude dorpie wag dokter Zander de Villiers. Hy oorrompel haar, speel met haar … Sy wéét hy’s ’n veroweraar, ’n wolf. Maar haar hart lúister …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Kristel Loots: Sjokoladesoene
Jessie Jansen vergryp haarself aan sjokolade, want dis al wat die gat in haar toemaak. Die ene wat Andries gelos het toe hy met die jong dingetjie weg is. En toe sien Bruno Baumann haar raak en praat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.78
Kristel Loots: Blom in die hare
Kaila, ’n enkelma, se seun is haar hele lewe. Hulle ontmoet die Viljoens by ’n funksie vir enkellopendes en hy raak bevriend met die dogter. Wanneer sy swanger raak, moet ’n Salomosbesluit oor die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.48
Kristel Loots: Om jou te vind
Kristel Loots se vorige liefdesverhale weer in ’n omnibus beskikbaar! Kristel Loots is bekend vir haar fyn humorsin en besondere vermoë om haar karakters uit te beeld. Hierdie omnibus is ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.94
Kristel Loots: Een plus een
Een plus een is ’n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses: Kammaliefde en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.72
Kristel Loots: Ek en jy (Duet)
Ek en jy is ’n heruitgawe van twee van Kristel Loots se gewildste romantiese komedies, ’n Perfekte paartjie en Losbol se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.79
Kristel Loots: Eendagmooi
Janeke staan gevaar om haar man te verloor, en veel meer. Sy word min gespaar en daar word meer van haar verwag as redelikheid. Uiteindelik wen sy meer as waaroor sy ooit durf droom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.58
Kristel Loots: Die Ander vrou
Linda is die ander vrou, die oorwinnaar in die liefdesdriehoek. Maar die krake in haar huwelik wys reeds tydens die wittebrood. Dié roman vorm ’n tweeluik met Eendagmooi, waarin die versaakte vrou se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.54
Kristel Loots: Katerina se mojo
Katerina het nie net haar mojo verloor nie, sy verseg om saam het haar dokterman Kanada toe te verhuis. Die ommeswaai wat hierdie drastiese besluit in almal se lewe bring, laat haar besef spyt kom te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.51
Kristel Loots: Aspoesterskoene
Met haar wankelende selfvertroue en versmorende skuldgevoelens moet Sarah Marius Malan met hulle reünie op Doringbaai weer in die oë kyk. Sý het hom destyds byna vernietig met die bespiegelinge wat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.78
Kristel Loots: Lemoenseisoen
Durf ’n Mevrou Dominee na hartstog en teerheid hunker? Natuurlik! En die liefde kom kry haar waar sy dit nooit sou verwag het nie. Want Suzy is in die eerste plek ’n bloedwarm, baie mooi …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.77
Kristel Loots: Foxtrot van die liefde
Katalaya is ’n funky vrou, maar sy ís sestig jaar oud. Toe Franco haar los, neem sy afskeid van ’n baie lang huwelik, maar nog lank nie van die lewe – en die liefde – …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.59
Kristel Loots: Eendag is nou
Jacomien is moeg vir haar man. Haar lewe lank wag sy op eendag om gelukkig te wees net om te besef dat eendag nie meer op haar wag nie. Eendag is hier – eendag is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.49
Kristel Loots: ’n Perfekte paartjie
Philip Marais is successful and very busy. Time is money and money is important as he, unlike his father, wants to be a good provider for his family. But Nandi wants more from him- she wants a father …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.21
Kristel Loots: Roxy
Jessica Rabbit probeer nie voorgee om iets te wees wat sy nie is nie. Sy’s ’n uitlokkende vrou en klaar. Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy sy soek ’n roekelose, skelrooi …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.52
Kristel Loots: Liefde vir ’n middelkind
Selfs ’n moeilikheidmaker soos Mitzi het haar trots Vir ’n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie ”“ verwag die onverwagte. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Kristel Loots: Liewe Lisa
Lisa is ʼn liewe mens, ʼn ware engel. Om altyd gaaf en goed te wees, vát aan ʼn mens. Veral sedert haar pa uit hul lewens is en die sedige oom Johan se kerkskoene soms onder haar ma se bed staan. Lisa …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Kristel Loots: Die lang Papawer
Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog spring voordat sy haar tribe vind? Libbi de Lange is die langste meisie in die kontrei. In die hele wye wêreld, of sovoel dit vir haar. Die lewe werk rof …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.75
Kristel Loots: Vroue met vlerke
Emma dra verskriklike verwyte in haar binneste rond. Sy het iets vreesliks gedoen en dit kou aan haar. Sy voel al klaar moeilik om lief te he met haar mollige lyf en haar vaal gelaatstrekke. Miskien …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.67