Magnifying Glass
Search Loader

Marzanne Leroux-Van der Boon 
Israel-reeks 4: Tiferet Yisra’el: Die roem van Israel 

Support
Die bekende hoofkarakters uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks word weer in hul geliefde land blootgestel aan die geweld van stedelike terreur en die vyandigheid van die omringende nie-Joodse lande. Marc word weer opgeroep, hierdie keer vir militêre diens in Gasa. Skadu’s van Suid-Afrika se eie gewelddadige samelewing val ook oor Marc wanneer sy ma ’n slagoffer van Suid-Afrika se misdaadprobleem word. Wanneer hy terug in Stellenbosch is, sien hy weer sy jeugliefde, Nicola. Boonop maak Henok Kambungu ’n verrassende ontdekking wat hom in konflik bring met sy blanke vrou, Sarah. Skokkende herinnerings van ou Zvi, ’n Holocaust-oorlewende, laat die leser algaande besef waarom die Israeli’s so verbete vasklou aan hul beloofde land.
€10.99
payment methods

About the author

Marzanne Leroux-Van der Boon is ‘n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op ses gewilde romans wat in daardie land afspeel.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 352 ● ISBN 9780796316363 ● File size 2.1 MB ● Publisher Lux Verbi ● Published 2013 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 4753881 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

118,492 Ebooks in this category