Vergrootglas
Zoek lader

Johannes Bertus de Villiers 
Die einde van die wêreld 
En hoe om dit te oorleef

Ondersteuning
Adobe DRM
Hoes van Johannes Bertus de Villiers: Die einde van die wêreld (ePUB)
Daar is al oorgenoeg eindes vir die wêreld of die menslike beskawing voorspel. Hoe sal dit regtig kan gebeur? Johannes Bertus de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag.Die profesieë van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat.Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste. Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute ná die groot ramp, en ’n egte ‘survivalist’ wys ’n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef ná hulle verkeerde voorspellings gemaak het?
€15.99
Betalingsmethoden
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 192 ● ISBN 9780624057963 ● Bestandsgrootte 0.3 MB ● Uitgeverij Tafelberg ● Gepubliceerd 2012 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 4534155 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

10.145 E-boeken in deze categorie