Förstoringsglas
Sök Loader

Johannes Bertus de Villiers 
Die einde van die wêreld 
En hoe om dit te oorleef

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Johannes Bertus de Villiers: Die einde van die wêreld (ePUB)
Daar is al oorgenoeg eindes vir die wêreld of die menslike beskawing voorspel. Hoe sal dit regtig kan gebeur? Johannes Bertus de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag.Die profesieë van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat.Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste. Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute ná die groot ramp, en ’n egte ’survivalist’ wys ’n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef ná hulle verkeerde voorspellings gemaak het?
€15.99
Betalningsmetoder
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 192 ● ISBN 9780624057963 ● Filstorlek 0.3 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2012 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 4534155 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

10 244 E-böcker i denna kategori