Szkło powiększające
Search Loader

Johannes Bertus de Villiers 
Die einde van die wêreld 
En hoe om dit te oorleef

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Johannes Bertus de Villiers: Die einde van die wêreld (ePUB)
Daar is al oorgenoeg eindes vir die wêreld of die menslike beskawing voorspel. Hoe sal dit regtig kan gebeur? Johannes Bertus de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag.Die profesieë van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat.Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste. Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute ná die groot ramp, en 'n egte 'survivalist’ wys 'n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef ná hulle verkeerde voorspellings gemaak het?
€15.99
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 192 ● ISBN 9780624057963 ● Rozmiar pliku 0.3 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2012 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 4534155 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

10 145 Ebooki w tej kategorii