Vergrootglas
Zoek lader

Marile Cloete 
Veilige hawe vir die hart 

Ondersteuning
Adobe DRM
Hoes van Marile Cloete: Veilige hawe vir die hart (ePUB)
Paula Swart het baie empatie met die pasiente by die kliniek waar sy ’n arbeidsterapeut is. Vir haar kollega se vriend Derick het sy egter nie ooghare nie, al het sy hom nog nie eens ontmoet nie. In haar oe is hy ’n swakkeling en vir sy soort het sy nie tyd nie. Toe Derick Boland toe trek en tydelik blyplek nodig het, beland hy in Paula se huis. Hy daag egter nie alleen op nie. In sy arms is n vuil, verwaarloosde brakkie wat hy langs die pad opgetel het en summier Paultjie gedoop het. Teen wil en dank moet Paula leer om Derick en Paultjie te verdra. Kan verdraagsaamheid die eerste tree na liefde wees?
€4.27
Betalingsmethoden
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 192 ● ISBN 9781779875136 ● Uitgeverij LAPA Publishers ● Gepubliceerd 2024 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 9386651 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

4.399.017 E-boeken in deze categorie