Lupă
Încărcător de căutare

Marile Cloete 
Veilige hawe vir die hart 

Ajutor
Adobe DRM
Copertina de Marile Cloete: Veilige hawe vir die hart (ePUB)
Paula Swart het baie empatie met die pasiente by die kliniek waar sy ‘n arbeidsterapeut is. Vir haar kollega se vriend Derick het sy egter nie ooghare nie, al het sy hom nog nie eens ontmoet nie. In haar oe is hy ‘n swakkeling en vir sy soort het sy nie tyd nie. Toe Derick Boland toe trek en tydelik blyplek nodig het, beland hy in Paula se huis. Hy daag egter nie alleen op nie. In sy arms is n vuil, verwaarloosde brakkie wat hy langs die pad opgetel het en summier Paultjie gedoop het. Teen wil en dank moet Paula leer om Derick en Paultjie te verdra. Kan verdraagsaamheid die eerste tree na liefde wees?
€4.27
Metode de plata
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 192 ● ISBN 9781779875136 ● Editura LAPA Publishers ● Publicat 2024 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 9386651 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

4.401.803 Ebooks din această categorie