Szkło powiększające
Search Loader

Marile Cloete 
Veilige hawe vir die hart 

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Marile Cloete: Veilige hawe vir die hart (ePUB)
Paula Swart het baie empatie met die pasiente by die kliniek waar sy 'n arbeidsterapeut is. Vir haar kollega se vriend Derick het sy egter nie ooghare nie, al het sy hom nog nie eens ontmoet nie. In haar oe is hy 'n swakkeling en vir sy soort het sy nie tyd nie. Toe Derick Boland toe trek en tydelik blyplek nodig het, beland hy in Paula se huis. Hy daag egter nie alleen op nie. In sy arms is n vuil, verwaarloosde brakkie wat hy langs die pad opgetel het en summier Paultjie gedoop het. Teen wil en dank moet Paula leer om Derick en Paultjie te verdra. Kan verdraagsaamheid die eerste tree na liefde wees?
€4.27
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 192 ● ISBN 9781779875136 ● Wydawca LAPA Publishers ● Opublikowany 2024 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 9386651 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

4 403 281 Ebooki w tej kategorii