Szkło powiększające
Search Loader

Alma Carstens 
Reese se dilemma 

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Alma Carstens: Reese se dilemma (ePUB)
Nadat 'n bemoeisieke tante haar neus in haar sake steek, begin Nian teesinnig 'n nuwe pos by die familiesaak Durandt Ingelyf. Sy stamp egter dadelik koppe met die knorrige grootbaas… Reese Durandt moet as uitvoerende hoof 'n voorbeeld aan sy personeel stel. Daar is 'n rede hoekom maatskappybeleid romantiese verhoudings tussen kollegas verbied. Nian vryf hom buitendien uit die staanspoor verkeerd op. Hoekom kan die twee dan nie ophou om aan mekaar te dink nie? En wat voer daardie rooikopfeeks in Durandt se kantoor in die mou?
€4.31
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 192 ● ISBN 9781779875174 ● Wydawca LAPA Publishers ● Opublikowany 2024 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 9354519 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

4 403 281 Ebooki w tej kategorii