Förstoringsglas
Sök Loader

Alma Carstens 
Reese se dilemma 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Alma Carstens: Reese se dilemma (ePUB)
Nadat ’n bemoeisieke tante haar neus in haar sake steek, begin Nian teesinnig ’n nuwe pos by die familiesaak Durandt Ingelyf. Sy stamp egter dadelik koppe met die knorrige grootbaas… Reese Durandt moet as uitvoerende hoof ’n voorbeeld aan sy personeel stel. Daar is ’n rede hoekom maatskappybeleid romantiese verhoudings tussen kollegas verbied. Nian vryf hom buitendien uit die staanspoor verkeerd op. Hoekom kan die twee dan nie ophou om aan mekaar te dink nie? En wat voer daardie rooikopfeeks in Durandt se kantoor in die mou?
€4.31
Betalningsmetoder
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 192 ● ISBN 9781779875174 ● Utgivare LAPA Publishers ● Publicerad 2024 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 9354519 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

4 401 803 E-böcker i denna kategori