Szkło powiększające
Search Loader

Anzil Kulsen & Nadine Blom 
Skarlakenkinders 

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Anzil Kulsen & Nadine Blom: Skarlakenkinders (ePUB)
Anlea: Die prostituut wat uit die kettings waarmee geld jou bind probeer ontsnap. Frankie: Die slagoffer van 'n sekshandel sindikaat op soek na vrede vir haar siel. Bianca en Ragel: Die ma en dogter wat wegdryf van mekaar weens 'n groot geheim. Abby: Die modekoningin wat troos soek aan die bodem van 'n bottel. En Kirabo: Die helper wat weier om haar eie storie te vertel. Vyf uiteenlopende vroue wat deurgeloop het onder groot wreedheid kom op 'n afgesonderde plaas in die middel van die Sederberge bymekaar. Om gesond en heel te word. In die loop van die paar dae werk God met elkeen van hierdie vroue en breek mure af. Maar dan begin die verdwynings, en elkeen moet leer wat dit verg om werklik te doen wat God van jou vra.
€9.99
Metody Płatności

O autorze

Nadine Blom is 'n sanger, toegelate prokureur, Afrikaanse ambassadeur van die Dagbreek Trust en ma van hoërskoolseun Adriaan, saam met wie sy die boek Blits geskryf het. Haar lewensfilosofie is: 'Moenie uitstel nie, doen dit nou!’
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 272 ● ISBN 9780796321671 ● Rozmiar pliku 0.5 MB ● Wydawca Lux Verbi ● Opublikowany 2019 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7047010 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

708 403 Ebooki w tej kategorii