放大镜
搜索加载器

Anzil Kulsen & Nadine Blom 
Skarlakenkinders 

支持
Adobe DRM
的封面 Anzil Kulsen & Nadine Blom: Skarlakenkinders (ePUB)
Anlea: Die prostituut wat uit die kettings waarmee geld jou bind probeer ontsnap. Frankie: Die slagoffer van ‘n sekshandel sindikaat op soek na vrede vir haar siel. Bianca en Ragel: Die ma en dogter wat wegdryf van mekaar weens ‘n groot geheim. Abby: Die modekoningin wat troos soek aan die bodem van ‘n bottel. En Kirabo: Die helper wat weier om haar eie storie te vertel. Vyf uiteenlopende vroue wat deurgeloop het onder groot wreedheid kom op ‘n afgesonderde plaas in die middel van die Sederberge bymekaar. Om gesond en heel te word. In die loop van die paar dae werk God met elkeen van hierdie vroue en breek mure af. Maar dan begin die verdwynings, en elkeen moet leer wat dit verg om werklik te doen wat God van jou vra.
€9.99
支付方式

关于作者

Nadine Blom is ‘n sanger, toegelate prokureur, Afrikaanse ambassadeur van die Dagbreek Trust en ma van hoërskoolseun Adriaan, saam met wie sy die boek Blits geskryf het. Haar lewensfilosofie is: ‘Moenie uitstel nie, doen dit nou!’
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 272 ● ISBN 9780796321671 ● 文件大小 0.5 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2019 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7047010 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

708,403 此类电子书