Szkło powiększające
Search Loader

Deon Maas 
Melk die heilige koeie 
Van baarde en banting tot Zupta en zol

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Deon Maas: Melk die heilige koeie (ePUB)
'Die Afrikaner-geen is 'n dwarstrekker-geen. Dis wie ons is, 'n groep mense wat een naam en duisende opinies het. Dis tyd om al ons heilige koeie in heroorweging te neem. Heilige koeie kan nie meer heilig wees nie. Tyd om vir onsself te lag en nie vir die bure nie. As jou tong in jou kies is, gaan jy baie skade opdoen in 'n vuisgeveg.’
€12.99
Metody Płatności

O autorze

Deon Maas is 'n skrywer (Witboy in Afrika en nou Melk die heilige koeie), maker van dokumentêre films (Punk in Africa en Who Killed Johannes Kerkorrel?) en 'n televisievervaardiger (Jam Sandwich en Fortuinsoekers). Hy word somtyds daarvan beskuldig dat hy 'n moffie, daggaroker of kommunis is. Hy is wel skuldig aan van dié aantygings. Hy is getroud met Veda (’n vrou) en woon in Johannesburg saam met haar, Watson (’n blinde Scotty) en verskeie ander honde wat elkeen hul eie hang-ups het. Hy hang graag op Facebook uit. https://www.facebook.com/deon.maas.5
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 248 ● ISBN 9780624081173 ● Rozmiar pliku 0.7 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2016 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 5053451 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

141 490 Ebooki w tej kategorii