放大镜
搜索加载器

Deon Maas 
Melk die heilige koeie 
Van baarde en banting tot Zupta en zol

支持
‘Die Afrikaner-geen is ‘n dwarstrekker-geen. Dis wie ons is, ‘n groep mense wat een naam en duisende opinies het. Dis tyd om al ons heilige koeie in heroorweging te neem. Heilige koeie kan nie meer heilig wees nie. Tyd om vir onsself te lag en nie vir die bure nie. As jou tong in jou kies is, gaan jy baie skade opdoen in ‘n vuisgeveg.’
€12.99
支付方式

关于作者

Deon Maas is ‘n skrywer (Witboy in Afrika en nou Melk die heilige koeie), maker van dokumentêre films (Punk in Africa en Who Killed Johannes Kerkorrel?) en ‘n televisievervaardiger (Jam Sandwich en Fortuinsoekers). Hy word somtyds daarvan beskuldig dat hy ‘n moffie, daggaroker of kommunis is. Hy is wel skuldig aan van dié aantygings. Hy is getroud met Veda (‘n vrou) en woon in Johannesburg saam met haar, Watson (‘n blinde Scotty) en verskeie ander honde wat elkeen hul eie hang-ups het. Hy hang graag op Facebook uit. https://www.facebook.com/deon.maas.5
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 248 ● ISBN 9780624081173 ● 文件大小 0.7 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2016 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5053451 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

141,643 此类电子书