Szkło powiększające
Search Loader

François Smuts 
Slagoffer 

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa François Smuts: Slagoffer (ePUB)
Dawid Neethling is ’n suksesvolle, getroude psigiater op Stellenbosch. Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie. Kort voor lank staan hy in die beskuldigdebank op aanklag van moord, en dan begin onbeheersde kragte uitspeel wat uiteindelik sy eie lewe sal bedreig.
€12.99
Metody Płatności

O autorze

François Smuts is al 22 jaar lank 'n advokaat maar was ook al staatsaanklaer, landdros, regter en regsadviseur.  Hy het ook al 'n regsrubriek, 'n kookboek en 'n regsboek vir leke geskryf.  Hy is passievol oor mense, musiek, stories en idees.  Hy woon teen Seinheuwel saam met sy tuinier-kosskrywer-vrou en twee seuns.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 288 ● ISBN 9780795802218 ● Rozmiar pliku 0.3 MB ● Wydawca Queillerie ● Opublikowany 2020 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7456040 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

708 403 Ebooki w tej kategorii