Szkło powiększające
Search Loader

Gabi Steenkamp & Liesbet Delport 
Beste van Eet vir Volgehoue Energie 
Lae-GI, lae-vet

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Gabi Steenkamp & Liesbet Delport: Beste van Eet vir Volgehoue Energie (ePUB)
Die topverkoper-reeks Eet vir Volgehoue Energie het derduisende Suid-Afrikaanse gesinne die afgelope dekade gehelp om gesonder – en lekkerder – te eet. Die GI-slim manier van eet verseker jou nie net heeldag van energie nie, maar hou ook talle gesondheidsvoordele in en kan jou help om gewig te verloor, jou bloeddruk te verlaag, jou cholestrol te verlaag, tot laatmiddag nog op en wakker te voel, beter te presteer op die sportveld, hiperinsulinemie en insulienweerstand te verminder, en beter te konsentreer. Die skrywers het die beste resepte uit die reeks uitgekies vir hierdie boek. Dit sluit lae-GI-weergawes in van die gewilde geregte soos lamsbrijani, ontbytmuffins en selfs kaaskoek – wat bewys dat heilsame kos ook smulkos kan wees.
€15.99
Metody Płatności

O autorze

Liesbet Delport is 'n geregistreerde dieetkundige, 'n stigterslid van die Glycemic Index Foundation of South Africa (GIFSA) en 'n vennoot in 'n suksesvolle private praktyk. Sy is sedert 1998 by navorsing oor die Glukemiese Indeks betrokke en het 'n meestersgraad aand die Universiteit van Pretoria behaal.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 160 ● ISBN 9780624071464 ● Rozmiar pliku 12.4 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2015 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 4535028 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

657 Ebooki w tej kategorii