放大镜
搜索加载器

Gabi Steenkamp & Liesbet Delport 
Beste van Eet vir Volgehoue Energie 
Lae-GI, lae-vet

支持
Adobe DRM
的封面 Gabi Steenkamp & Liesbet Delport: Beste van Eet vir Volgehoue Energie (ePUB)
Die topverkoper-reeks Eet vir Volgehoue Energie het derduisende Suid-Afrikaanse gesinne die afgelope dekade gehelp om gesonder – en lekkerder – te eet. Die GI-slim manier van eet verseker jou nie net heeldag van energie nie, maar hou ook talle gesondheidsvoordele in en kan jou help om gewig te verloor, jou bloeddruk te verlaag, jou cholestrol te verlaag, tot laatmiddag nog op en wakker te voel, beter te presteer op die sportveld, hiperinsulinemie en insulienweerstand te verminder, en beter te konsentreer. Die skrywers het die beste resepte uit die reeks uitgekies vir hierdie boek. Dit sluit lae-GI-weergawes in van die gewilde geregte soos lamsbrijani, ontbytmuffins en selfs kaaskoek – wat bewys dat heilsame kos ook smulkos kan wees.
€15.99
支付方式

关于作者

Liesbet Delport is ‘n geregistreerde dieetkundige, ‘n stigterslid van die Glycemic Index Foundation of South Africa (GIFSA) en ‘n vennoot in ‘n suksesvolle private praktyk. Sy is sedert 1998 by navorsing oor die Glukemiese Indeks betrokke en het ‘n meestersgraad aand die Universiteit van Pretoria behaal.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 160 ● ISBN 9780624071464 ● 文件大小 12.4 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2015 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4535028 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

657 此类电子书