Szkło powiększające
Search Loader

Jeremy Vearey 
Jeremy vannie Elsies 

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Jeremy Vearey: Jeremy vannie Elsies (ePUB)
Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelling sluit die ouere manne van sy jeug in, die ooms by die damstafel, heimlik politieke kerkjeugkampe en die Kommuniste-manifes, skoolhou en ondergrondse werk vir MK, en sy aanhouding op Robbeneiland. As Mandela se lyfwag help hy 'n opstand in die Karoo ontlont, voor hy deel word van die nuwe SAPD, waar hy saam met die gewese vyand terrorisme en Kaapse bendes takel. En onder alles loop 'n donker stroom…
€13.99
Metody Płatności

O autorze

Jeremy Vearey stam uit Elsiesrivier – die oorsprong van sy geskiedenis, erfenis, en oortuigings. Dis deur dié buurt en die invloed van sy familie dat hy in die tagtigerjare by Umkhonto we Sizwe aangesluit het om teen die apartheidstaat te veg. As gevolg hiervan was hy vir jare 'n gevangene op Robbeneiland. Vandag is hy 'n majoor-generaal in die SAPD.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 192 ● ISBN 9780624084112 ● Rozmiar pliku 3.1 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2018 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 6241382 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

9 316 Ebooki w tej kategorii