放大镜
搜索加载器

Jeremy Vearey 
Jeremy vannie Elsies 

支持
Adobe DRM
的封面 Jeremy Vearey: Jeremy vannie Elsies (ePUB)
Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelling sluit die ouere manne van sy jeug in, die ooms by die damstafel, heimlik politieke kerkjeugkampe en die Kommuniste-manifes, skoolhou en ondergrondse werk vir MK, en sy aanhouding op Robbeneiland. As Mandela se lyfwag help hy ‘n opstand in die Karoo ontlont, voor hy deel word van die nuwe SAPD, waar hy saam met die gewese vyand terrorisme en Kaapse bendes takel. En onder alles loop ‘n donker stroom…
€13.99
支付方式

关于作者

Jeremy Vearey stam uit Elsiesrivier – die oorsprong van sy geskiedenis, erfenis, en oortuigings. Dis deur dié buurt en die invloed van sy familie dat hy in die tagtigerjare by Umkhonto we Sizwe aangesluit het om teen die apartheidstaat te veg. As gevolg hiervan was hy vir jare ‘n gevangene op Robbeneiland. Vandag is hy ‘n majoor-generaal in die SAPD.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 192 ● ISBN 9780624084112 ● 文件大小 3.1 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2018 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 6241382 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

9,316 此类电子书