Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as tweetalige taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry. Hierdie boek bevat ook twee begripstoetse per hoofstuk, sowel as ’n konsepvraestel vir eksamenvoorbereiding.
Sobre o autor
Alta Engelbrecht het haar BA(Ed)-graad (1981), Hon (1991) en M(Ed) (2004) by Tuks verwerf. Sy het ‘n Ph D (2009) in kurrikulumstudies, waarin sy doseer (BEd-vak). Haar M(Ed) (2002) het gehandel oor ideologiese verandering in SA i.v.m. rastentoonstellings in taalhandboeke. Sy is die skrywer van die Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart.
Língua Afrikaans ● Formato PDF ● Páginas 176 ● ISBN 9781776073238 ● Tamanho do arquivo 28.0 MB ● Editora Best Books ● Publicado 2020 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 7445178 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM