放大镜
搜索加载器

Alta Engelbrecht 
Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal 
Afrikaans Made Easy for English Learners

支持
Adobe DRM
的封面 Alta Engelbrecht: Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (PDF)
Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as tweetalige taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry. Hierdie boek bevat ook twee begripstoetse per hoofstuk, sowel as ’n konsepvraestel vir eksamenvoorbereiding. 
€8.99
支付方式

关于作者

Alta Engelbrecht het haar BA(Ed)-graad (1981), Hon (1991) en M(Ed) (2004) by Tuks verwerf. Sy het ‘n Ph D (2009) in kurrikulumstudies, waarin sy doseer (BEd-vak). Haar M(Ed) (2002) het gehandel oor ideologiese verandering in SA i.v.m. rastentoonstellings in taalhandboeke. Sy is die skrywer van die Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart.
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 176 ● ISBN 9781776073238 ● 文件大小 28.0 MB ● 出版者 Best Books ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7445178 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

173,662 此类电子书