Magnifying Glass
Search Loader

Rene van Zyl 
Strandwolf 

Support
Adobe DRM
Cover of Rene van Zyl: Strandwolf (ePUB)
Gaan haar verlede haar inhaal?Met haar donker hare, vreemde rituele en Rooihuid-bloed, vlug Tala Robberts van vreeslike herinneringe en mense wat haar jongmenslewegesteel het. Sy land met haar vyfjarige seuntjie op ’n stranddorpie, Strandloper, waar sy net alleen gelos wil word. Die jong predikant op diedorp is egter gefassineer deur haar vreemdheid en spiritualiteit, terwyl ’nregte wildewragtig-strandloper haar nuuskierigheid aanwakker en haarhart bokspronge laat maak.Voor sy haar kan keer, is sy stewig gewikkel in almal se wel en weë en haaremosies is ’n warboel. Watter keuse sal sy maak om vir haar en veral haarseun die regte toekoms te verseker? Gaan sy die foute van die verledeherhaal of gaan daardie verlede haar eendag inhaal?
€4.48
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 208 ● ISBN 9780639607368 ● Publisher LAPA Publishers ● Published 2021 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 7879511 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

4,381,938 Ebooks in this category