Förstoringsglas
Sök Loader

André Le Roux 
Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till André Le Roux: Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste (ePUB)
Jy’t vandag – niksvermoedend verby minstens een psigopaat geloop. Hy’t moontlik saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk ’n narsis of ’n sadis op jou. By die huis. Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense? Wat gaan in hul koppe aan? En waar ís hulle? Tussen ons … Die skrywer André le Roux het uitgebreide navorsing oor dié wolwe in skaapsklere gedoen. Met die jongste inligting en talle gevallestudies – van Daisy de Melker tot Oscar Pistorius – maak hy hulle werklik en uitkenbaar. Sodat jy hulle kan verstaan, hanteer of vermy – en jouself beskerm.
€14.99
Betalningsmetoder

Om författaren

André le Roux is ’n gesoute joernalis, wat by onder andere ’Beeld’, ’Huisgenoot’ en ’Die Burger’ gewerk het. Hy was jare lank eindredakteur by ’Sarie’ en is ’n gewilde rubriekskrywer. Sy boeke sluit talle topverkopers in, soos ’Op die man af’, ’Nou ja toe’ en ’Op die vrou af’.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 336 ● ISBN 9780624082477 ● Filstorlek 1.9 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2017 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 5204020 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

138 670 E-böcker i denna kategori