放大镜
搜索加载器

André Le Roux 
Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste 

支持
Adobe DRM
的封面 André Le Roux: Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste (ePUB)
Jy’t vandag – niksvermoedend verby minstens een psigopaat geloop. Hy’t moontlik saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk ’n narsis of ’n sadis op jou. By die huis. Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense? Wat gaan in hul koppe aan? En waar ís hulle? Tussen ons … Die skrywer André le Roux het uitgebreide navorsing oor dié wolwe in skaapsklere gedoen. Met die jongste inligting en talle gevallestudies – van Daisy de Melker tot Oscar Pistorius – maak hy hulle werklik en uitkenbaar. Sodat jy hulle kan verstaan, hanteer of vermy – en jouself beskerm.
€14.99
支付方式

关于作者

André le Roux is ’n gesoute joernalis, wat by onder andere ‘Beeld’, ‘Huisgenoot’ en ‘Die Burger’ gewerk het. Hy was jare lank eindredakteur by ‘Sarie’ en is ’n gewilde rubriekskrywer. Sy boeke sluit talle topverkopers in, soos ‘Op die man af’, ‘Nou ja toe’ en ‘Op die vrou af’.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 336 ● ISBN 9780624082477 ● 文件大小 1.9 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2017 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5204020 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

138,670 此类电子书