Förstoringsglas
Sök Loader

Anzil Kulsen 
Reënboogmelodie 

Stöd
Diané sukkel van jongs af met ’n eetversteuring. Toe sy Robert ontmoet is sy so dankbaar vir die aantreklike man wat haar help en aanvaar net soos sy is. Robert het haar nog altyd lief gehad, maar nou is hulle huwelik op die rotse. Hoekom sal Robert nou die pad vat? En wie is die persoon wat sê dat Robert die pa van haar kind is? En sal sy haar seuntjie wat outisties is kan help? Of is sy juis die oorsaak van sy probleme? Sal Diané kans sien om te bly as sy uitvind wat werklik aan die gang is? 
€11.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Anzil Kulsen is op Upington gebore en word in Keimoes groot. Sy verwerf ’n B Hons.-graad en sluit by die ATKV aan as projekbestuurder. Sy besoek afgeleë gemeenskappe om met mense oor boeke te gesels, bied kreatiewe skryfkursusse aan en doen spel- en narratiewe terapie. Sy is getroud met Heine, hulle het twee kinders en woon op Upington.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 224 ● ISBN 9780796322166 ● Filstorlek 0.3 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2020 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7536795 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

118 492 E-böcker i denna kategori