放大镜
搜索加载器

Anzil Kulsen 
Reënboogmelodie 

支持
Diané sukkel van jongs af met ‘n eetversteuring. Toe sy Robert ontmoet is sy so dankbaar vir die aantreklike man wat haar help en aanvaar net soos sy is. Robert het haar nog altyd lief gehad, maar nou is hulle huwelik op die rotse. Hoekom sal Robert nou die pad vat? En wie is die persoon wat sê dat Robert die pa van haar kind is? En sal sy haar seuntjie wat outisties is kan help? Of is sy juis die oorsaak van sy probleme? Sal Diané kans sien om te bly as sy uitvind wat werklik aan die gang is? 
€11.99
支付方式

关于作者

Anzil Kulsen is op Upington gebore en word in Keimoes groot. Sy verwerf ’n B Hons.-graad en sluit by die ATKV aan as projekbestuurder. Sy besoek afgeleë gemeenskappe om met mense oor boeke te gesels, bied kreatiewe skryfkursusse aan en doen spel- en narratiewe terapie. Sy is getroud met Heine, hulle het twee kinders en woon op Upington.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780796322166 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7536795 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

119,120 此类电子书