Förstoringsglas
Sök Loader

Dana Snyman 
Op pad: ’n Reisjoernaal 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Dana Snyman: Op pad: 'n Reisjoernaal (ePUB)
As Dana ná besoeke aan Orania, sy ouma-hulle se erf, Adriaan Vlok (met sy voetwasskottel) en Manji van Nkandla huis toe ry, is dit met ’n nuwe manier van kyk – en ’n nuwe hond. Die verhaal neem sy loop deur die Rugby Wêreldbeker, ontmoetings met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen en ’n enigmatiese Valentynsboodskap. Op pad is Dana se eerlikste boek nog. Dit vra ons om op ’n nuwe reis te gaan, weg van vooroordeel en wantroue, na ’n plek van genade en hoop.
€13.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Dana Snyman is op Stellenbosch gebore. Ná ’n kort, onsuksesvolle universiteitsloopbaan, werk hy onder meer as veiligheidswag, skakelbordoperateur, en boekwinkelklerk. Met die genade van Bo beland hy in die joernalistiek, en vandaar word hy een van Suid-Afrika se mees geliefde skrywers. Hy het al talle gewilde en suksesvolle rubrieke, boeke en verhoogstukke neergepen. Wanneer hy nie op reis is nie, woon Dana op Jacobsbaai aan die Weskus.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 264 ● ISBN 9780624077183 ● Filstorlek 6.0 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2017 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 5284277 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

5 059 E-böcker i denna kategori