放大镜
搜索加载器

Dana Snyman 
Op pad: ‘n Reisjoernaal 

支持
Adobe DRM
的封面 Dana Snyman: Op pad: 'n Reisjoernaal (ePUB)
As Dana ná besoeke aan Orania, sy ouma-hulle se erf, Adriaan Vlok (met sy voetwasskottel) en Manji van Nkandla huis toe ry, is dit met ‘n nuwe manier van kyk – en ‘n nuwe hond. Die verhaal neem sy loop deur die Rugby Wêreldbeker, ontmoetings met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen en ‘n enigmatiese Valentynsboodskap. Op pad is Dana se eerlikste boek nog. Dit vra ons om op ‘n nuwe reis te gaan, weg van vooroordeel en wantroue, na ‘n plek van genade en hoop.
€13.99
支付方式

关于作者

Dana Snyman is op Stellenbosch gebore. Ná ‘n kort, onsuksesvolle universiteitsloopbaan, werk hy onder meer as veiligheidswag, skakelbordoperateur, en boekwinkelklerk. Met die genade van Bo beland hy in die joernalistiek, en vandaar word hy een van Suid-Afrika se mees geliefde skrywers. Hy het al talle gewilde en suksesvolle rubrieke, boeke en verhoogstukke neergepen. Wanneer hy nie op reis is nie, woon Dana op Jacobsbaai aan die Weskus.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 264 ● ISBN 9780624077183 ● 文件大小 6.0 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2017 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5284277 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,946 此类电子书