放大镜
搜索加载器

Dana Snyman 
Soekmekaar 

支持
Adobe DRM
的封面 Dana Snyman: Soekmekaar (ePUB)
‘Ek voel nie meer geborge in my huis op Jacobsbaai nie. Miskien suig ‘n huis se mure en dak jou verdriet en verwildering op nes ‘n spons water opsuig. My huis treur saam met my. Oor Anette se weggaan. Oor ou sekerhede wat onsekerhede geword het. My huis soek lig. Ek soek lig. Ek moet die binneland in …’ In hierdie boek vertel Dana Snyman van begrafnisse, troues en ‘n skoolreünie, van sy ma en Katrina en van die Bogosi-familie wat ook sy familie word; stories van hoe ons oor grense heen na mekaar probeer uitreik. Hoe ons mekaar soek maar nie altyd vind nie.
€13.99
支付方式

关于作者

Dana Snyman is op Stellenbosch gebore. Ná ‘n kort, onsuksesvolle universiteitsloopbaan werk hy onder meer as veiligheidswag, skakelbordoperateur en boekwinkelklerk. Met die genade van Bo beland hy in die joernalistiek, en vandaar word hy een van Suid-Afrika se mees geliefde skrywers. Hy het al talle suksesvolle rubrieke, boeke en verhoogstukke neergepen, vol empatie en insig in sy waarnemings oor alledaagse lewe in Suid-Afrika.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 240 ● ISBN 9780624088677 ● 文件大小 3.4 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2019 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7169956 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,946 此类电子书