Förstoringsglas
Sök Loader

Etienne Van Heerden 
Die biblioteek aan die einde van die wêreld 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Etienne Van Heerden: Die biblioteek aan die einde van die wêreld (ePUB)
Prokureur Ian Brand stuur ’n ondeurdagte twiet die kuberruim in en sy lewe word oornag pure hel. Thuli Khumalo, studenteaktivis op ’n kampus wat stink na petrol en traangas, moet kies tussen vaderverraad of haar beginsels versaak. Snaar Windvogel, vroeër van Matjiesfontein, is nou in transisie onder die lem van ’n enigmatiese plastiese chirurg. En al hoe gereelder slaan ’n kruisboogmoordenaar in die Moederstad toe . . . Hierdie en vele ander fassinerende karakters bevolk ’n landskap waarin die enigste sekerheid ónsekerheid is. Want Etienne van Heerden se tergend aktuele nuwe roman sê veel oor die tyd waarin ons lewe, waar privaatheid en identiteit abstrakte begrippe geword het, fopnuus ononderskeibaar van die werklikheid, en “die waarheid” klaarblyklik ’n onhaalbare ideaal.
€16.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Etienne van Heerden is professor emeritus aan die Universiteit van Kaapstad en stigter-redakteur van Lit Net, wat Lit Net Akademies insluit. Hy woon op Stellenbosch.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 640 ● ISBN 9780624089223 ● Filstorlek 2.4 MB ● Utgivare Queillerie ● Publicerad 2019 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7260881 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

708 403 E-böcker i denna kategori