Förstoringsglas
Sök Loader

Gabi Steenkamp & Liesbet Delport 
Eet vir volgehoue energie 4 
Lae-GI, lae-vet

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Gabi Steenkamp & Liesbet Delport: Eet vir volgehoue energie 4 (ePUB)
As jy meer energiek wil voel, is Eet vir Volgehoue Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is ’n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Dit is die perfekte instrument om bloedglukosevlakke doeltreffend en volhoudend te beheer en boonop te verseker dat jy die hele dag lank energie het. Liesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiënte inhou hoe meer dit toegepas word. Die GI-dieet verbeter diabete se beheer van hul bloedglukosevlakke, help jou om op en wakker te voel, stabiliseer kinders se bloedglukosevlakke en help hulle om beter te konsentreer, verbeter sportprestasie, verlaag hoë bloeddruk en bevorder gewigsverlies.
€15.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Liesbet Delport is ’n geregistreerde dieetkundige, ’n stigterslid van die Glycemic Index Foundation of South Africa (GIFSA) en ’n vennoot in ’n suksesvolle private praktyk in Nelspruit. Sy is sedert 1998 by navorsing oor die Glukemiese Indeks betrokke en het ’n meestersgraad aan die Universiteit van Pretoria behaal.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 128 ● ISBN 9780624051428 ● Filstorlek 6.1 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2014 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 4533624 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

657 E-böcker i denna kategori