Förstoringsglas
Sök Loader

Janie Oosthuysen 
Daar is ’n ou in my aarbei-smoothie 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Janie Oosthuysen: Daar is 'n ou in my aarbei-smoothie (ePUB)
My hart behoort aan jou, aan jou . . . Die woorde draai soos ’n lied in my kop. Wie het dit geskryf? En nogal in goud op ’n sexy swart kaartjie. Se nou dit kom van die nuwe ou in graad elf, die donkerkop met die loslitstap op wie al die meisies verlief is? Vet kans. Dis seker een of ander flou grap. Hopelik nie, want dan sit ek wat Yolande is alleen op die rak. Tensy ek iets kan doen omtrent my vriendin Mia se nuwe, boring ou. Nie dat dit die einde van my probleme is nie. Daar is ook die geheimsinnige man wat my oral agtervolg. Dis net so creepy. Riaan met sy opdringerige houding is nog erger. As ek net geweet hoe om dit alles te hanteer. Die beste raad is dalk om myself in ’n  aarbei-smoothie te verdrink.
€6.99
Betalningsmetoder
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 120 ● ISBN 9780798156813 ● Filstorlek 2.9 MB ● Ålder 17-12 år ● Utgivare Human & Rousseau ● Publicerad 2012 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 4753971 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

54 827 E-böcker i denna kategori