Förstoringsglas
Sök Loader

Författare: Janie Oosthuysen

Stöd
Janie Oosthuysen is die skrywer van verskeie kinderboeke soos die Ouma Hester en Grandma Duckitt-reekse, Juffrou Luisenbosch en die breinwassers, Professor Eksperimento se verskriklike formules, Sersant Spochter se ongelooflike leuenverklikker, e.a. Sy is die wenner van die S. A. Akademie vir Wetenskap en Kuns se vertaalprys vir die eerste 5 Harry Potter-boeke in Afrikaans. Sy het ook vier van die verhale in die Narnia-reeks vertaal, asook die eerste in die Artemis Fowl-reeks. Janie het ’n aanlyn-afstand kursus, Skryfgeheime, wat oor twaalf maande en tien modules strek. Hierin deel sy haar kennis en ervaring oor die skryf van kinder-en-jeugboeke. Dis prettig, prakties en professioneel.




9 E-böcker av Janie Oosthuysen

Janie Oosthuysen: Rugbyballe en bikini’s
Goue strande, sonbruin lywe en bikini’s. Niks gaan die vakansie op Duinebaai bederf nie, besluit Anelle. ’n Ander omgewing, ander mense, ander dinge om te doen. Ver weg van hartebreker, Pierre du …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99
Janie Oosthuysen: Daar is ’n ou in my aarbei-smoothie
My hart behoort aan jou, aan jou . . . Die woorde draai soos ’n lied in my kop. Wie het dit geskryf? En nogal in goud op ’n sexy swart kaartjie. Se nou dit kom van die nuwe ou in graad elf, die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99
Janie Oosthuysen: Ouens is nes ekstra bagasie
Agt en twintig lang dae op ’n stowwerige uitgrawing! Is dit cool? Is dit fair? Pa het wel gepraat van nuwe idees (lees vervelige, flou fossiele) en nuwe mense (lees vervelige, fake Dominique), maar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99
Janie Oosthuysen: Soene op ’n Suzuki
Skaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgesê en met Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99
Janie Oosthuysen: Die Verlore Eiland en Ander Stories
Drie van Janie Oosthuysen se immer gewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus. Rosie ontmoet ”n paar talentvolle vlooie in Daar is vlooie in my bed. Nikkel en Pennie gaan na …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.10
Janie Oosthuysen: Bessie Hemelbesem 1: Oom Sak Sarel
Ontmoet vir Bessie Hemelbesem. Sy bly saam met haar ma en pa in ”n krom en skewe toringhuis op Langeraatsfontein. Bessie wil dolgraag ”n speurder word wat opwindende sake ondersoek. Maar niks …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.25
Janie Oosthuysen: Bessie Hemelbesem 2: Die skat van Smokkelaarsbaai
Bessie kan nie wag om met vakansie te gaan nie. Smokkelaarsbaai klink na ‘n baie opwindende plek. Eh hulle gaan boonop in ‘n vuurtoringhuis …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.25
Janie Oosthuysen: Bessie Hemelbesem 3: Die ekspedisie na Daërdoer
‘n Gewrugtige kreet. Dit is waarmee Bessie se nuutste avontuur begin. Tant Potjierol en Pietersielie kan nie wag om aan die Ek-en-my-troeteldier-kompetisie op Daërdoer deel te neem …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.26
Janie Oosthuysen: Daar is vlooie in my bed
Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees. Oom Flopper ruik na stink voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef. Tant Flousie kla heeldag en deel werk uit. Net voordat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.28