Förstoringsglas
Sök Loader

Jaun Truter 
Van Pollsmoor tot prediker 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Jaun Truter: Van Pollsmoor tot prediker (ePUB)
Jaun Truter was ’n gangster in die ergste graad. Noem dit maar: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia in Kaapstad. God gryp in op sy lewe op ’n baie tasbare en hoorbare manier en Jaun gaan tronk toe. Hier leer hy om van voo
€9.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Jaun dien vyf jaar en twee maande van ’n 10 jaar vonnis vir aanranding, poging tot moord, en besit van ’n gesteelde voertuig uit. Hy verloor sy een oog in ’n laatnag-aanval met messe en gebreekte bierbottels. Hy is tans die hoof van die Alpha-beweging in Suid-Afrika se gevangenesbediening asook die program wat na oudgevangenes omsien. Hy is van Brackenfell, Kaapstad en studeer tans deeltyds teologie. Hy het veral ’n passie om stukkende mense tot emosionele en geestelike volwassenheid te begelei.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 160 ● ISBN 9780796319197 ● Filstorlek 0.4 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2015 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 5478624 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

4 413 E-böcker i denna kategori