Förstoringsglas
Sök Loader

Författare: Nataniël

Stöd
Sedert sy solo-debuut het Nataniël reeds meer as 70 oorspronklike verhoogproduksies aangebied, 15 albums en 5 DVD’s vrygestel en 16 boeke gepubliseer. Hy is direkteur van sy produksie-maatskappy Nataniël House of Music, asook Kaalkop Studio, vervaardigers van leefstylprodukte. Hy is ook die hoof van die liefdadigheidsorganisasie, The Nataniël Progress Project. South-African singer/songwriter/entertainer Nataniël launched his solo career in 1987 with the release of his first single, Maybe Time. Since then he has released 15 albums and 5 DVD’s, staged more than 70 original theatre productions and published 16 books. Over the past decade he has not only established himself as producer, director, designer, playwright and public speaker, but as South Africa”s leading exponent of the solo stage act. Nataniël manages Kaalkop Studio, his lifestyle manufacturing company, and records on his own independent label, Nataniël House Of Music.




12 E-böcker av Nataniël

Nataniël: When I was
Since his solo debut 20 years ago, Nataniël has become one of the best-known and most popular South African entertainers. When I was is an all-English collection of 25 previously unpublished stories …
EPUB
Engelska
DRM
€13.99
Nataniël: Nicky & Lou
Nataniël se jongste bundel is ’n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Nataniël: Kaalkop 3
Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in ’n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken …
EPUB
Afrikaans
DRM
€16.99
Nataniël: 150 Stories
Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Nataniël: Zip!
Nataniël is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in ​Nicky & …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Nataniël: Kyk na my
Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Nataniël: Look At Me
With this singular book Nataniël tells the story of a childhood in three small towns and one large suburb, in an era during which rules were seldom questioned and of a young boy’s overwhelming fear …
EPUB
Engelska
DRM
€13.99
Nataniël: Dik Dun Thick Thin
’n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. 20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en — soos altyd — hoogs vermaaklik. Soos gewoonlik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Nataniël: 107 Kaalkoppe
Nataniël vier 20 jaar as Kaalkop-rubriekskrywer met hierdie nuwe versameling van sy gewilde SARIE-rubrieke: 107 Kaalkoppe geskryf vanaf 2012 tot 2021. Eerlik, persoonlik, nugter, inspirerend, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Nataniël: Help, help
Hierdie jongste versameling van Nataniël bevat 29 stories – 5 in  Engels, 24 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is verwerk uit Nataniël-produksies oor ’n periode van drie jaar: BUTTERFLY, LOVESICK …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99
Giulia le Roux: Vyf verlore vere
’n Dierbare en verrassende avontuurverhaal deur ’n talentvolle jong skrywer! Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, ’n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en besluit om dit te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.60
Giulia le Roux: Five lost feathers
An adorable and surprising adventure story by a talented young author! During her daily walk, Colette the little hen, finds a lost feather from Viviane, the goose, and decides to return it. Viviane, …
EPUB
Engelska
DRM
€7.64