放大镜
搜索加载器

作者: Alta Cloete

支持

9 电子书 Alta Cloete

Alta Cloete: Net ’n mens
Sanet moet ná baie huweliksjare hoor haar man is gay. Sy is vyftig en die lewe lê nog voor. En deel van Willem se verantwoordelikheid ‒ nou ook hare ‒ is ironies genoeg ’n vreemde dogtertjie sonder …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€11.55
Alta Cloete: Geur van vervulling
In Vivien se wêreld pas Herman glad nie in die prentjie nie. Die man is te ordentlik. In haar verlede is immers ’n skande versteek. Is vergifnis en vervulling regtig so na aan …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€11.77
Alta Cloete: Geur van vergifnis
Dit is ’n onwaarskynlike romanse: ’n hardkoppige man in ’n rolstoel en ’n ewe hardkoppige vrou wat hou by haar blokkieshemde en denims. Die pad is lank voor hulle tuiskom en ja kan sê vir die …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€11.80
Alta Cloete: Geur van genade
Lana van Eeden dra swaar aan haar emosionele bagasie. Daar is die miskraam, die aborsie, die selfmoordpoging. En die depressie. Vyf jaar het sy Marius Jansen se oorheersing toegelaat. Hier by Wilhelm …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€11.77
Alta Cloete: Seisoen van genade
Karla keer uit Australië na Suid-Afrika terug. Maar sy dra swaar aan haar onverwerkte skuld en woede uit die verlede. En die aantreklike Chris maak nie dinge makliker nie want hy het self ’n …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€13.16
Alta Cloete: Seisoen van vergifnis
Amanda kry dit nie meer reg om aan Wim as net haar stiefbroer te dink nie. En as sy nie wilde hoop met moontlikhede verwar nie, is sy boonop op haar biologiese pa se spoor. Die vyfde roman in die …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€13.10
Alta Cloete: Seisoen van vervulling
Rondom die paar dae in Noorweë gebeur daar iets tussen Emily en Ben wat hulle lewe verander. Lesers van Cloete se Geur- en Seisoen-reeks kan ook uitsien na ’n herontmoeting met gunstelingkarakters in …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€13.09
Alta Cloete: Seisoen van lig en donker
In Cloete se sewende roman in die Geur- en Seisoen-reeks leer die driemanskap Liesel, Herman en Jennifer die donkerte van depressie en selfdood ken. Hoewel dit moeisaam gebeur, vind die karakters …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€13.13
Alta Cloete: Opdrag van oorkant
Theresa se ontroue eksman gee as ’t ware sy laaste opdrag van oorkant sy graf: Al die vroue in sy lewe – en daar was ’n hele paar – moet saam op die publisiteitstoer vir sy …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€13.84