放大镜
搜索加载器

Anita Voges 
Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal 
Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

支持
Adobe DRM
的封面 Anita Voges: Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal (PDF)
Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry. Hierdie boek bevat ook twee begripstoetse per hoofstuk, sowel as konsepvraestelle vir Vraestel 1 en 3 vir eksamenvoorbereiding. 
€10.99
支付方式

关于作者

Anita Voges is ’n gekwalifiseerde oudonderwyseres met ’n B.A. (Hons.) HOD in Afrikaans, en is tans ’n kurrikulumadviseur vir Afrikaans aan die Wes-Kaapse Metro-Noord Departement van Basiese Onderwys. 
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 260 ● ISBN 9781776073276 ● 文件大小 46.6 MB ● 出版者 Best Books ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7436466 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

173,662 此类电子书