放大镜
搜索加载器

Braam van Wyk 
Veldgids tot Bome van Suider-Afrika 

支持
Adobe DRM
的封面 Braam van Wyk: Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (ePUB)
Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto’s en ’n nuwe seksie van 87 bladsye met foto’s van die hele boom maak dié gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.Suider-Afrika het ’n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en dié wat waarskynlik die meeste teëgekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfoto’s van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.
€17.46
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 732 ● ISBN 9781775841067 ● 出版者 Penguin Random House South Africa ● 发布时间 2013 ● 下载 6 时 ● 货币 EUR ● ID 2825031 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

78,971 此类电子书