放大镜
搜索加载器

Ilde Grove & Tenita Kidelo 
Vlug van haar hart & Vlinders digkuns en hy (RomanzaLiefde) 

支持
Adobe DRM
的封面 Ilde Grove & Tenita Kidelo: Vlug van haar hart & Vlinders digkuns en hy (RomanzaLiefde) (ePUB)
Vlug van haar hart ”“ Ildé Grové. Van wanneer af stel VIP’s in wedvlugduiwe belang? En hoekom moet sy, verpleegster Bianca de Wit, deur die einste VIP, Zander, gekommandeer word om na hom en sy duif om te sien? Sy, wat niks van wedvlugduiwe weet nie, en niks van die liefde wíl weet nie? BONUSKORTVERHAAL! Vlinders, digkuns en hy ”“ Tenita Kidelo (DEBUUT). Alle mans met die naam Jacques is idiote, en ouer mans weet mos altyd van beter. Dís hoe Sanet die wêreld sien. Maar wat as die heelal iets anders vir haar inhou? Iets anders in die vorm van ’n wipneus en grys hare wat gedigte uit sy kop ken.
€4.52
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 60 ● ISBN 9780799396348 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7082205 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

259,629 此类电子书