放大镜
搜索加载器

Lucille Du Toit 
Om met vuur te speel 

支持
Adobe DRM
的封面 Lucille Du Toit: Om met vuur te speel (ePUB)
Die brandbestryding-vlieënier Matt Marais se nuwe buurvrou, Sasha Harold, maak uit die staanspoor gevoelens in hom wakker. Nie een van die twee is egter in die mark vir ’n verhouding nie: Matt omdat hy nog die josie in is ná die verbrokkeling van sy vorige verhouding, en Sasha omdat sy ’n wêreld van moeilikheid agter haar laat. Boonop stem Matt nie saam met die wyse waarop Sasha haar drome wil najaag nie. Sasha met haar groot bruin oë laat hom aan ’n verterende vuur dink en as hy nie versigtig is nie, gaan sy hom vaskeer. Die hemel weet: Hy wil nooit weer sy vingers verbrand nie. Matt bly wonder: Hoekom het sy haar gerieflike lewe in die Kaap agtergelaat? Sal hulle vir mekaar ’n heenkome en veilige hawe kan bied?
€4.99
支付方式

关于作者

Lucille du Toit is die skuilnaam van ’n skrywer van Noordwes wat ook al in ander genres sukses behaal het. ’n Muse vir Tess is in 2017 gepubliseer. ​Om met vuur te speel ​is haar tweede boek wat onder die Satyn-druknaam verskyn.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780624085584 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2018 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 6200403 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

708,403 此类电子书