放大镜
搜索加载器

Nerine Ahlers & Alet Steenkamp 
Weg 

支持
Adobe DRM
的封面 Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Weg (ePUB)
Haar naam is Niekie. Sy is sy prinses. En binnekort gaan hy haar vir ewig laat slaap ”¦ Terwyl haar ouers oorsee werk, bly Niekie in haar matriekjaar op haar eie in ’n woonstel in die stad. Kort nadat sy en haar kêrel, Zack, baklei het, verdwyn Niekie spoorloos. Die polisie is nie dadelik agterdogtig nie ”“ Niekie het immers ietwat van ’n losbol-kunstenaarstemperament en het al voorheen uit die bloute saam met haar kunstenaars-oom die pad gevat om te gaan skilder. Maar Zack begin al hoe meer bekommerd raak. Waarom het Niekie nie opgedaag vir hulle afspraak nie? Hoekom antwoord sy nie haar foon nie? Ignoreer sy hom dalk net omdat sy vies is vir hom? Maar toe Zack boonop haar woonstel verlate aantref, weet hy iets is verkeerd.
€9.18
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 152 ● ISBN 9780799391183 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2018 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6557161 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

91,267 此类电子书