放大镜
搜索加载器

Sidney Gilroy 
Vlam 

支持
Adobe DRM
的封面 Sidney Gilroy: Vlam (ePUB)
Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl hy in ’n Bloemfonteinse gastehuis lê en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand ’n kunsgalery op Parys tot op die grond af. Die wêreldberoemde kunstenaar Aretha Hattingh se oeuvre – en tuiste – nou ’n hoop as. En in die middel van die ruïne: die oorskot van ’n vrou, vermoedelik dié van Aretha.
Is dit moord? Selfdood? Of bloot ’n fratsongeluk?
 
€12.99
支付方式

关于作者

Sidney Gilroy is 1 Junie 1980 op Virginia gebore. Later verhuis hy saam met sy ouers na die Oos-Vrystaat. Sy debuutroman, Klikbek, verskyn in 2019 by H&R. In 2020 verskyn die opvolg,  Middernag,  wat in 2021 met die kyk NET-Rapport-filmprys bekroon word. Sidney is ’n projekbestuurder in die ingenieursbedryf en woon tans op Hartenbos.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 288 ● ISBN 9780798182195 ● 文件大小 0.5 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8284185 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

700,748 此类电子书