放大镜
搜索加载器

作者: Sidney Gilroy

支持
Sidney Gilroy is 1 Junie 1980 op Virginia gebore. Later verhuis hy saam met sy ouers na Harrismith in die Oos-Vrystaat en in 1998 matrikuleer hy aan Newcastle Hoërskool in KZN. Ná skool studeer hy aan UP en begin kort daarna ’n loopbaan as projekbestuurder in die ingenieursbedryf.




4 电子书 Sidney Gilroy

Sidney Gilroy: Klikbek
Bloemfonteinse speurder Sollie Mtembu lê snags wakker. Sy vrou se ambisies is lankal besig om vinniger as sy salaris te groei. En by Parkwegstasie sien niemand hom raak nie. In Oktober word Tillman …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€14.99
Sidney Gilroy: Middernag
 Die oorskot van ’n verminkte vierjarige word in die vroeë oggendure in ’n Frutti Tutti-roomyskarretjie in Harrismith ontdek. Kaptein Brummels besluit oornag om Parkwegstasie se bulhond, Sollie …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€13.99
Sidney Gilroy: Vlam
Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl hy in ’n Bloemfonteinse gastehuis lê en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€12.99
Sidney Gilroy: Bloedsomer
Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haarself as …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€13.99