عدسة مكبرة
بحث محمل

Jaco Jacobs & Zinelda McDonald 
Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Jaco Jacobs & Zinelda McDonald: Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur (ePUB)

EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!
Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

€6.05
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 64 ● ISBN 9781776353583 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2022 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 8351741 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬401٬803 كتب إلكترونية في هذه الفئة